ek beskou myself as n entoeisiaste mens wat passievol is oor my werk wat sy aanpak. ek is oop vir enige werke wat na my kant toe kom. en strewe om dit na die beste van my vermoee te vdoen. goeie interpersoonlike verhoudings is vir my uiters belangrik. ek kom met enige tipe mens oor die weg en is n goeie luisteraar, gelykmagig en geduldig.